<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.G
 Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Heer
.           C                            G
 Die Aller-hoogste wat in liefde oor Sy Koningkryk regeer
.                                  B            Em
 Hy't belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer
.        Am    D     G
 Hy is Koning Hy re-geer

[C1]
.  G
   Loof Hom prys Hom halleluja
.  C                        G
   Loof Hom prys Hom Halle-luja
.     G                      B  Em
   * Loof Hom prys Hom hallelu__-ja
.           Am    D      G
   * Hy is Koning Hy re-geer

[V2]
. G
 Die Here is ons vesting wat vir altyd sal bly staan
.       C                        G
 Hy beskerm elke men's wat in geloof na Hom toe gaan
.                                            B               Em
 Hy's ons skuiling Hy's ons wapen, Hy't die vyand reeds verslaan
.           Am       D     G
 Hy is die Rots wat ewig staan

[C2]
.   G                              C                       G
   Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Loof Hom, Prys Hom! Hallelu-ja!
.  G                        B  Em            Am        D    G   (E)
   Loof Hom, prys Hom! Hallelu--ja! Hy's die Rots wat ewig staan

[V3]
.  A
 Kom deel nou in ons loflied hef jou hande op na bo
.         D                            A
 Blaas basuine slaan op tromme en kom dans voor God se oë
. A                                 C#              F#m
 Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo
.         Bm       E      A
 Want Sy Woord sal ewig staan

[C3]
.   A                              D                       A
   Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Loof Hom, Prys Hom! Hallelu-ja!
.   A                       C# F#m             Bm      E     A
   Loof Hom, prys Hom! Hallelu--ja! Hy's die Rots wat ewig staan
.          Bm        E      A
   Want Sy woord sal ewig staan
.           Bm                       E                 D  (Dm / A)
   Want Sy woord......... sal .......e....wig .......staan</lyrics>
<title>Kruin: Oorwinningslied</title>
<time_sig>Style: 073. Tempo 83</time_sig>
<key>G</key>
</song>